Archive for the Uncategorized Category

Eers brand huis en toe word sy geskiet

Posted in Uncategorized on 18 May, 2010 by rudiprinsloo

2010-05-17 22:15
Buks Viljoen

’n Vrou is die naweek op ’n plaas buite Carolina in die been gewond, net meer as ’n maand nadat haar houthuis aan die brand gesteek is.

Me. Cornelia de Wet (32) was omstreeks 12:30 in een van die skaapkrale op die plaas Kwaggafontein toe sy ’n skoot gehoor klap het.

Sy het ’n brandpyn aan haar been gevoel en gesien haar regterkuit bloei.

Haar broer, mnr. Jan de Wet, het gesê hulle vermoed ’n geweerkoeël wat van ver af geskiet is, het sy suster gewond.

Me. De Wet is ná behandeling in die provinsiale hospitaal in Carolina ontslaan.

Volgens haar broer is dit die vyfde keer sedert die brand op die plaas op 17 April dat misdadigers hulle teiken.

Sy en haar dogters, Cornelia (11) en Joey (2), het dié aand in die houthuis geslaap toe sy van die rook wakker geword het.

Sy kon nie die deur oopmaak nie omdat iemand die slot met ’n stuk draad toegebind het.

Toe sy per radio hulp van haar ouers, mnr. Jan en mev. Nelie de Wet, in hul opstal sowat 50 m daarvandaan vra, het die aanvallers op dié twee losgebrand.

’n Oor-en-weer-skietery van byna twee uur het gevolg voordat ander hulp op die plaas opgedaag het.

Mnr. De Wet jr. het gesê sedert die brand is daar verskeie kere by store op die plaas ingebreek en die voertuie op die plaas is onlangs ook beskadig.

“Iemand wil ons van ons familieplaas afdwing, maar ons weet nie wie nie. Ons plaas is die enigste in die hele gebied waarop daar nie ’n grondeis is nie.”

Volgens hom weier die polisie om ’n klag te ondersoek.

Konst. Isaac Aphane, polisiewoordvoerder, het gister bevestig hulle is bewus van die voorval.

“Ons was op die plaas, maar het nie ’n klag geregistreer nie omdat die klaer nie weet wie haar beseer het nie.”

Oorsprong:Beeld
http://www.beeld.com/Suid-Afrika/Nuus/Eers-brand-huis-en-toe-word-sy-geskiet-20100517

ANC berei voor vir oorlog

Posted in Uncategorized on 17 May, 2010 by rudiprinsloo


Maandag, 17 Mei, 2010
deur Vlad du Plessis,

Geruime tyd reeds word ‘n verskuilde volksmoord deur die ANC regime teen Afrikaners en meer spesifiek die landbou gemeenskap gevoer. Wat nog steeds deur die regime as ‘misdaad’ getipeer word, is ‘n kruipende volksmoord wat deur die onthouding van daadwerklike polisiëring en die konstante verguising van boere aangemoedig word.

Haat spraak word al reeds jare lank op subtiele sowel as blatante wyse deur die regime se funksionarisse veral op die SABC en ander radiostasies gepleeg. Die gedrukte media doen ook hieraan mee. Selfs die Afrikaanse Naspers is ‘n sterk aanvoerder van Afrikanerhaat, soveel so dat Rapport nie eens die naweek se anti-volksmoord optogte in Londen vermeld nie. Via verskeie propaganda kanale is die regime se boodskap aan die swart massas duidelik: “Daar is die vyand, val hulle aan en maak dood.”

Die beëindiging van die Kommandostelsel was ‘n doelbewuste poging om boere weerloos te laat. Die sogenaamde sektorpolisiëring is niks anders as ‘n foefie wat geen veiligheid vir die boere gebring het nie.

Uiteindelik het die regime so ver gegaan as om Afrikaners te probeer ontwapen. Te midde die hoe getalle moorde, martelings, verkragtings en aanrandings was dit van die begin af duidelik dat hierdie ontwapening ‘n sinistere agenda dien. Gelukkig het vele Afrikaners, met sukses, alles in hul vermoë gedoen om nie ontwapen te word nie.

Sedert Julius Malema sy moordliedjies begin sing het, het moorde op Afrikaners radikaal ge-eskaleer. Dat die ANC geensins van plan is om Malema te dissiplineer het geblyk uit die pap hantering van hierdie saak, laas week, deur ‘n ANC-‘dissiplinêre’-kommittee. Die ANC is nie bereid om die jong belhamel, wat reeds meer invloed as Jacob Zuma het, op die vingers te tik nie. Waarskynlik verwoord Malema wat meeste ANC ampsdraers voel, maar nie die moed het om te se nie.

Ten minste een hoë ANC ampsbekleër, die minister van polisie, het twee weke terug soortgelyke skokkende geluide as Malema gemaak. Die minister het swart jeugdiges aangemoedig om militant te wees en hulle selfs aangepor om moorddadig op te tree. In ‘n angswekkende ontwikkeling het die minister van verdediging slegs ‘n week later die ANC jeugliga en die Jong Kommuniste uitgenooi vir militêre opleiding. Geen soortgelyke uitnodiging is aan die jeug ligas van ander politieke partye gerig nie. Die klaarblyklike doel is om swart jeugdiges militêr op te lei en van gevegswaardigheid te voorsien. Die implikasies laat mens ril en vir enige regdenkende Afrikaner behoort al die waarskuwingsligte aan te gaan.

Intussen word daar toegeslaan op regse Afrikaners. ‘n Groepie jong Afrikaners wat die graf van ‘n ANC diplomaat geskend het is vir ‘beoogde terrorisme’ gearresteer en dit blyk asof onwettige wapens selfs op hulle geplant is. Die arme jong Afrikaners is reeds deur die SAPD se skurke aangerand en ten minste een is gesodomiseer. Hierdie is ‘n duidelike skrikbewind om Afrikaner dissidente te intimideer. Die betrokke Afrikaner jeugdiges sal na verwagting gemartel word om op alle aanklagte skuld te erken. Dit alles speel af terwyl die swartpubliek buite die hof plakkate wat om oorlog (‘War’) roep omhoog hou.

Afrikaners sal egter nie op hierdie manier geboelie word nie. Wat die ervaring wel vir ons weereens getoon het is dat Afrikaners nie ondeurdag moet optree nie. Afrikaners moet hulself binne die bestaande goed georganiseerde organisasies mobiliseer. Eerder as om onverantwoordelikhede in isolasie aan te vang moet Afrikaners aansluit by gedissiplineerde en effektiewe organisasies soos TLU SA Veiligheid, die Kommandokorps en die Suidlanders. Die regime sal nie maklik aan hierdie organisasies raak nie, want sulke optrede sal verseker tot oorlog lei. Afrikaners moenie onwettig optree nie. Ons moet binne hierdie sterk organisasies, wat deeglike bevelstrukture het, onsself voorberei vir die eskalerende volksmoord.

Genocide Watch is reeds in die proses om ons volksmoord status te opgradeer na ‘n hoër vlak. Die internasionale gemeenskap erken dus toenemend dat daar ‘n groeiende volksmoord in SA aan die gang is.

Ons moet binne die wet optree en onsself as deel van die bovermelde organisasies gedissiplineerd organiseer. Ons moet onsself oplei en tot die tande bewapen. Die ANC berei voor om een bloedige geweldspasme na ons te bring. Dit is duidelik dat die ANC dit tot op hul hoogste vlakke begeer.

Oorsprong:Perspektief Blog (deur Vlad du Plessis)
http://perspektiefblog.blogspot.com/
http://perspektiefblog.blogspot.com/2010/05/anc-berei-voor-vir-oorlog.html

Dead farmer dragged behind bakkie

Posted in Uncategorized on 17 May, 2010 by rudiprinsloo

2010-05-16 23:42
Carla van Niekerk, Beeld

Potchefstroom – When guests arrived for a braai on Saturday on a farm near Potchefstroom, they discovered their host’s body with a chain around his ankles.

The murderer presumably attacked 40-year-old Johan Strydom with an iron rod at his gate on Saturday at about 13:00, Lesego Metsi, North West police spokesperson said.

He was then tied to the back of his Mazda Drifter bakkie with a rope and dragged to his store room.

According to Metsi, the murderer then closed the store room’s door and fled with the bakkie and Strydom’s cellphone and wallet.

The bakkie was found deserted later on Saturday in Potchefstroom and a 21-year-old man was arrested.

He led the police to two other men, but at this stage they are not being connected with the murder. However, the same two men were arrested on Sunday morning after the police found some of Strydom’s stolen property in their possession.

Ernst Meiring, who had been in the Duet congregation in Potchefstroom with Strydom, said he and another friend discovered the body when they went to the farm for a braai.

“We looked for him because he wasn’t there and he’d been expecting us. We found him in the store room.”

Jurie Schoeman, Strydom’s good friend and one of the first people at the scene, said there was a chain bound around Strydom’s ankles.

“Johan’s hands were badly bruised. We think he fought back. He was such a good person. We just don’t understand why this happened.”

Strange calls

According to Schoeman, Strydom would have testified in court later this month, after recently catching a robber in a house on the neighbouring farm where his aunt, Martie Strydom, lives. The man was released on bail.

Schoeman said Strydom told him a week ago about how he was receiving strange calls. Each time he answered, the phone would be put down.

“About two months ago they broke into Johan’s house and he then also reported a case of burglary.”

Meiring said Strydom “wouldn’t even hurt a fly”.

According to Schoeman, who is also a farmer in the area, Strydom always put others first.

“He treated his workers well and he was always the peacemaker. This is a very big loss for us.”

The police arrested the 21-year-old on a neighbouring farm, said Metsi.

The man then pointed out to police where he had thrown his bloody clothes down a pit latrine.

Metsi could not confirm whether this man is the robber that Strydom had caught earlier.

The three men are expected to appear in the Potchefstroom Magistrate’s Court on Monday.

Oorsprong:
http://www.news24.com/SouthAfrica/News/Dead-farmer-dragged-behind-bakkie-20100516

Boer met bakkie gesleep

Posted in Uncategorized on 17 May, 2010 by rudiprinsloo


Mnr. Johan Strydom

2010-05-16 23:11
Carla van Niekerk

Gaste wat Saterdag vir ’n vleisbraaiery op ’n plaas in die Buffelshoek-omgewing buite Parys aangekom het, het op die gasheer se lyk met ’n ketting om sy enkels afgekom.

Die moordenaar het mnr. Johan Strydom (40) vermoedelik Saterdag omstreeks 13:00 met ’n ysterstaaf by sy werfhek oorval, het lt.kol. Lesego Metsi, polisiewoordvoerder in Noordwes, ­gesê.

Daarna is hy met met ’n tou agter sy Mazda Drifter-bakkie tot in die pakkamer gesleep.

Volgens Metsi het die moordenaar die deur van die pakkamer daarna toegemaak en met die bakkie en Strydom se selfoon en beursie gevlug.

Die bakkie is later Saterdag verlate in Potchefstroom gevind en ’n 21-jarige man is in hegtenis geneem. Hy het die polisie na nog twee mans gelei, maar hulle word nie in dié stadium met die moord verbind nie. Dié twee mans is egter gisteroggend in hegtenis geneem nadat die polisie van Strydom se gesteelde eiendom in hul besit gevind het.

Mnr. Ernst Meiring, wat saam met Strydom in die Duet-gemeente in Potchefstroom was, het gesê hy en ’n ander vriend het op die lyk afgekom toe hulle vir die braaiery opgedaag het.

“Ons het hom gesoek, want hy was nie daar nie en hy het vir ons reggemaak. Ons het hom in die pakkamer gevind.”

Mnr. Jurie Schoeman, ’n goeie vriend van Strydom en een van die eerste mense op die toneel, het gesê daar was ’n ketting om Strydom se enkels gebind.

“Johan se hande was baie gekneus. Ons reken hy het terugbaklei. Hy was so ’n goeie mens. Ons verstaan nie waarom dit gebeur het nie.”

Volgens Schoeman sou Stry­dom later vandeesmaand in die hof getuig nadat hy onlangs ’n inbreker in sy tannie, me. Martie Strydom, se huis op die buurplaas betrap het. Dié man is op borgtog vrygelaat.

Schoeman het gesê Strydom het ’n week gelede vertel hy ontvang oproepe en wanneer hy antwoord, word die foon in sy oor neergesit.

“Daar is so twee maande gelede by Johan se huis ingebreek en hy het toe ook ’n saak van diefstal aanhangig gemaak.”

Meiring het gesê Strydom “sou nie eens ’n vlieg doodmaak nie”.

Volgens Schoeman, ook ’n boer in die omgewing, het Strydom ander altyd voor homself gestel.

“Hy het sy werkers goed behandel en altyd vrede probeer maak. Dit is vir ons ’n baie groot verlies.”

Schoeman het vertel Strydom het verlede naweek ­iemand by ’n kamp vir enkellopendes ontmoet. “Hy het net vir ons vertel hoe hy dit geniet het. Hy het beplan om haar gister in Heidelberg te ontmoet.”

Die polisie het die 21-jarige verdagte op ’n naburige plaas in hegtenis geneem, het Metsi gesê.

Die man het toe self sy bebloede klere aan die polisie gaan uitwys waar hy dit in ’n puttoilet gegooi het.

Metsi kon nie sê of dié man die inbreker is wat Strydom vroeër betrap het nie.

Die drie mans sal na verwagting vandag in die Potchefstroomse landdroshof verskyn.

Oorsprong:Beeld
http://www.beeld.com/Suid-Afrika/Nuus/Boer-met-bakkie-gesleep-20100516

Stop the Genocide

Posted in Uncategorized on 16 May, 2010 by rudiprinsloo



“Stop the Genocide”
“www.farmmurders.com”

Hat tip! :)

Baie dankie!
Thank you very much!

[Video] Protest in London against crime in South Africa

Posted in Uncategorized on 15 May, 2010 by rudiprinsloo


If you cannot see the embedded video, click here.
http://www.youtube.com/watch?v=CwtV4FCSldE

Speech by protester:

Maybe you don’t know what this is all about?
We are dying in South Africa!
Over three and a half thousand (3500+) white farmers have been killed in South Africa.
Why is this happening?
There are also a lot of black people being killed in South Africa.
The average murder rate is twenty five thousand (25000) people per year.
It’s a failed government.
Why are you watching football amidst a blood bath?
You have a responsibility to tell the world about this and to listen to our message here today.
Please listen to us, the message must be carried across the world.
We are here peacefully, we want South Africa to work, but it’s not, people are dying, black and white together.
Please listen to us, you have a responsibility. During apartheid you had a conscience, where is the conscience now?

[Photos] March against crime to SA Embassy in London

Posted in Uncategorized on 15 May, 2010 by rudiprinsloo



Follow

Get every new post delivered to your Inbox.

Join 25 other followers