Afrikaners verwerp Roelf Meyer se verskonings

Repliek van Rapport-lesers op Roelf Meyer se rubriek:

Ben
12/12/2009 10:27:05 PM
Wat ek wil weet is net een ding. Met die 200 000 plus wat vermoor was die afgelope 15 jaar,die honderde duisende wat verkrag en aan AIDS dood is, die ekonomie wat in duie gestort het,die poelieste,weermag en army wat in duie gestort het.

As apartheid en onluste gebly het,sou daar soveel mense vermoor gewees het, sou daar so n hongersnood onder die arm mense van Suid Afrika geheers het. My vraag is, met al julle gedebateerdery, is jy Roelf Meyer, FW de Klerk, Pik Botha [en die ander wat nog leef] Voete was [ek is in my m…r in] Vlok, trots op hierdie algehele orgie wat julle idee van demokrasie op uitgeloop het.

Hoe slaap julle,en ek sien jou nie baie by begrafnisse om met mense te simpatiseer oor hulle verlies a.gv. jou gemors 20 jaar gelede nie.

Ek hoop jy word die lewe gespaar om te sien wat volgende jaar gaan gebeur.

Danie
12/12/2009 10:35:14 PM
Ja Roelf, jou voorbeeld is n bietjie misplaas ou beer. Net die week is uitgewys dat Binnelandse Sake die korrupste van hulle almal is.

Jy kon seker nie n ander voorbeeld noem nie. Is buitelandse sake nie die week as die mees korrupste van hulle almal uitgewys nie. Was daar nie tien toegesluit onlangs nie. Wat sal jy se ou Roelf,hoe voel jy oor elke vermoorde,verkragte en die poelieste wat die vrouens so in die selle verkrag.

Jy voel seker suksesvol om dat julle die land in annargie laat verval het. Nie eens gedink jy leef eers meer nie.

Henri Le Riche
12/12/2009 10:42:02 PM
Mnr. Meyer. Dankie vir die antwoorde en verstaanbaar maar een antwoord kort wat baie mense vandag vra, Links tot regs. Dit is. Kon julle nie die Afrikaner in ‘n beter situasie onderhandel het nie? Kultuur, taal, polities, en vokstaat vir dié wat dit wou hê?

Die meeste mense voel vandag dinge het verkeerd geloop by die onderhandelinge.

Kokkie
12/12/2009 10:49:44 PM
Roelf, ek wil vir jou reguit se dat ek vir jou, Leon Wessels en F.W. met ‘n passie minag. Hoe julle dit ook nou al wil goedpraat, sal niks help nie. Julle sal in die annale opgeteken staan as die grootste verraaiers in hierdie land se geskiedenis. Cyril Ramaphosa het met julle gemors, letterlik die vloer gevee. Nou vra jy die vraag : ” Hoe sou dit gewees het as ons nie gedoen het wat ons gedoen het in die vroee 1990’s nie ? “

Toe, profeet Roelf, vertel ‘n bietjie vir ons hoe dit sou gewees het…ons luister graag. Moet net nie weer met die N.P. se bangmaakstories van destyds begin nie. Dis twak!

Dan vra jy ook: “Hoe sou dit gewees het as ons nie verander het nie?” Daarop wil ek vir jou se dat dit beslis nie slegter daaraan toe kon gaan as wat dit vandag die geval is nie.(met natuurlik die uitsondering van julle ouens op die soustrein.) Almal het geweet dat verandering moes kom, maar daaronder het ons verantwoordelike en ordelike verandering bedoel. Vir julle het verandering KAPITULASIE beteken. En dit is inderdaad wat julle gedoen het.

Met julle gladde bekke en bangmaakstories het julle goedgelowige mense belieg en bedrieg. Julle het Suid – Afrika uitverkoop om die korrupste land ter wereld te word. Of miskien was die vorige regering net baie meer gesofistikeerd in sy korrupsie en het hy dit beter verbloem ? Jy behoort te weet.

Is dit nodig om areas uit te wys waar dit nie goed gaan nie? (Dit sou makliker wees om te meld waar dit goed gaan.) Op elke terrein van ons volkshuishouding gaan dit daagliks slegter en slegter. Jy soek nou die antwoord op daardie vrae, tewyl dit oor en oor destyds aan julle uitgespel is. Maar julle het so hard vir die kameras gespeel dat julle nie na gesonde raad kon luister nie.

Oor jou enkele voorbeeld van die I.D.-dokumente…Twak…Belaglik ! verduidelik ook sommer EERLIK (as jy dit kan doen) hoekom ons mense deesdae ten duurste visas moet bekom om die V.K. te besoek. Bly liewer net stil en verdwyn van die toneel af.

Denker
12/12/2009 11:06:00 PM
As Noord Korea, Iran en Venezuela die hele Westerse wereld gyselaar kan hou met hulle lee drygemente, hoekom kon Suid Afrika dannie ALLES in ons arsenaal gebruik het om beter terme by die onderhandelings tafel af te dwing nie?

Ons het atoombomme gehad en die beste weermag op die kontinent. Die idee sou nooit wees om vas te klou aan die mag nie, maar wel om dit as dreigement te gebruik om ons onderhandelings posisie te versterk.

Beter beskerming vir Afrikaans, die voorkoming van regstellende aksie en selfs sekere veto regte in die parlement – vir sake wat die minderheid beinvloed – was sekerlik die moeite werd om voor te veg.

En laastens, rakende PW. Hy kon nie voorspel het dat die Berlynse Muur sou val ‘n paar jaar na sy Rubicon toespraak nie. As die Soviet Unie nog bestaan het vandag, was die ou Suid Afrika nogsteeds hier, met sy stille Amerikaanse en Europese bondgenote van weleer.

Dries
12/12/2009 11:30:37 PM
As mens Generaal Magnus Malan se boek lees dan is daar twee goed wat kon help (1) ‘n onvoorbereide onderhandelaar van die NP regering wat met drank onder sy arm opdaag vir onderhandeling is waarskynlik problematies (2) die feit dat FW waarskynlik in sy kruistog teen “sekurokrate” lede van die Brite geheime diens (wat die ANC waarskynlik deeglik ingelig het) om die tafel gehad het tydens voorbereidings vir onderhandelings! Is daar al ‘n woord soos “idiootokraat”?

Cathy
12/12/2009 11:35:20 PM
Waarom vaar Suid-Afrika se ekonomie so goed? Kan dit wees omdat misdaad hoogty vier? Gesteelde goed moet immers aanmekaar vervang word.

Ons moes nie vroeër onderhandel het nie, maar later. Die ontploffing van die internet sou help om die ANC se wandade aan die kaak te stel. Waar was “U-Tube” toe ons dit nodig gehad het?

Dit was destyds onnodig om sensuur teen die ANC toe te pas en koerante te muilband. Suid-Afrikaners (veral swart Suid-Afrikaners) moes al in die tagtigerjare van die ANC se vergrype in die buiteland bewus geword het. Ons het die reg gehad om te weet van die Quatro martelkamp waar swart jeugdiges deur prominente lede van die ANC doodgemartel is. Ons moes betyds geweet het van die ANC se feitesendings na Noord Viëtnam en Noord-Korea. Ook van hulle opleiding deur die KGB en die Stasi van Oos-Duitsland.

Roelf Meyer het gelukkig nie probeer om die 20,500 sterftes tydens die konflik tussen die verskillende swart faksies goed te praat nie. Zanu PF se opleiding in terreur op jou eie mense het hier goed te pas gekom. Mugabe se trawante het die ANC flink geleer van anargie en opstoking.

Brutaliteit was nie ‘n apartheid uitvinding nie. Apartheid was op die punt om uitgefaseer te word toe die onderhandelings begin is.

Gewone Suid-Afrikaners wil steeds weet watse druk is op F W de Klerk se regering geplaas. Watter geraamtes was daar in die kas wat só erg was dat ‘n hele land daardeur uitverkoop is?

chrispot
12/13/2009 12:12:43 AM
Wat ‘n power poging tot debat. Dis duidelik hoekom die ANC jou ore aangesit het!Kom ons som dit op: Alles is PW se skuld. Die wereld was teen ons. Afrikaanses is klapotte. Lees eerder Engelse koerante. Doen beter besigheid. Een Australiese swaeltjie maak jou somer.

So antwoord ek jou: As PW so dom was in 1985, hoekom het jy nog steeds vrywillig onder hom gedien? Die wereld was nie in die World Trade Centre teenwoordig nie, jy het daar poker gespeel. Wanneer moet Afrikaanses dan begin kla? As die laaste een doodgeskiet word en ons taal, skole, universiteite en al die staatsdepartemente klaar vernietig is? Bid jou aan, Naspers moet meer polities korrek raak!

Laat dit maar eerder daar. Regstellende aksie en BEE is ‘n feeverhaal, Afrikaners is net slapgat daarom dat hulle tot 6% gemarginaliserer word. Meer as ‘n miljoen Suid Afrikaners is landuit, maar een Australiër laat jou goed voel. Jy en FW kon nie eers in die RNE saamwerk met Mandela nie en hy was die prins van vrede! Nee Roelf, jy het jou land en volk verraai. Debat gaan nie jou bas red nie. Al ooit voetewas oorweeg?

TYRE
12/13/2009 12:22:27 AM
Mooi vir Binnelandse sake ek is bly jy is beïndruk met hulle, Roelf , maar wat is jou opinie van die res… Eskom, SAUK, onse weermag en die talle Staats dept en ons briljante Metrorade om van n paar te noem.

Mlungu
12/13/2009 1:22:31 AM
Roelf kan ek jou ook vier vrae vra? Wat het van die Suid Afrika geword waar diefwering en veiligheidshekke omtrent net by tronke te siene was?Wat het van die Suid Afrika geword waar kinders met veiligheid skooltoe kon ry met hulle fietse?Wat het met die parke en begraafplase geword wat jy kon besoek sonder om aangeval te word? Het julle nie maar net wit rassisme met swart rassisme vervang nie?

Jack
12/13/2009 4:05:32 AM
Grapjas! Jy beïndruk my nie en mis soos gewoonlik weer die punt.

Henri
12/13/2009 4:18:06 AM
Ek wonder hoeveel geld Roelf Meyer gekry het om die Afrikaner uit te verkoop en sy verskyning later in die ANC is nog ‘n manier van dankie se.

Jacques D van Zyl
12/13/2009 6:31:22 AM
Die NP het 4 groot foute gemaak. FW de klerk, Roelf Meyer, Leon Wessels en Martiens van Schalkwyk. Maar die grootste fout is Van Schalkwyk!

Jacques D van Zyl
12/13/2009 6:40:21 AM
Ja Roelfie. Jy verkoop nog net so baie twak soos altyd. Binnelandse Sake is die mees korrupte departement in SA. Was hul dit 20 jr gelede ook? En hoe lank het dit 20 jr gelede geneem om ‘n id uit te reik? Hou asb. op met jou absurditeite.

Net ‘n idioot sal glo dat korrupsie gaan verdwyn en/of dienslewering daan verbeter. Net soos destyds is dit in belang van “the powes that be” om korrupsie te laat voortduur en net soos toe stop hul ook hul sakke vol! En te hel met die res.

Ernst Marais
12/13/2009 6:43:35 AM
Roelf, Is (of was jy) lid van die ANC? ‘n Onderhandelaar moet ten minste in sy eie saak glo. Was jy die beste persoon om die destydse regering se saak te stel as jy kennelik nie in die meriete van die saak geglo het nie? Waarom het jy, Pik en die ander Verligtes nie die NP verlaat as julle met PW verskil het nie? Jou laaste stelling is aanvegbaar.

ID’s is aan alle Suid-Afrikaners uitgereik. Die Staatsdiens het aan alle Suid-Afrikaners dienste verskaf. Die blankes het toe hoofsaaklik self betaal vir hul mediese sorg terwyl swartes hoofsaklik van die Staat afhanklik was.

ian
12/13/2009 6:46:49 AM
Dis nou die grootste klomp twak wat in ‘n lang tyd in Rapport gepubliseer is. As hierdie die tipe argumente is wat die voormalige regering se hoofonderhandelaar opper op die uitdaging van Chris Louw, verstaan ek presies hoekom Suid Afrika al driekwart oor die afgrond na verwoesting is.

Op die vraag: “hoekom die NP onderhandelaars 15 jaar terug nie beter kon doen nie” kan Roelf dalk meer lig werp deur die volgende vrae te antwoord:

Hoe het dit gebeur dat die NP gedink het hy moet “onderhandel” rakende die opheffing van sanksies en dan die ANC se instemming as ‘n oorwinning en deurslaggewende toegewing van die ANC beskou het? Sonder enige verwysing daarna sou die ANC dit moes toegee, anders sou hulle toe al ontmasker gewees het as ‘n klomp magsdronk rewolusionêres wat vere voel vir die welstand van die onderdruktes namens wie hulle onderhandel.

Julle het onderhandel oor ‘n pêredrol wat die ANC julle gevoer het. Hulle het gèèn keuse gehad in hierdie verband nie. Erger nog, deur hierdie “betekenisvolle” toegewing het hulle 100 meer “betekenisvolle” toegewings uit julle gewurg, soos groepsregte, eie skole, taalbeskerming, handhawing van standaarde in staatsdiens, beskerming teen rassistiese afdankings, ens, ens.

Wat het gebeur tydens een van die finale vergaderings tussen die NP en ANC waartydens onderhandel moes word oor minderheidsvetoreg in die kabinet. Volgens Mac Maharaaj se boek was jy net besorgd oor die parlementere en ministeriële pensioene, en toe die ANC dit toegee (wat hulle in elk geval wou voorstel) toe gee jy sommer die vetoreg weg as pasella.

Jy en FW het baie te sê gehad oor die wigte en teenwigte. Kan jy nog onthou wat dit was? En wat het daarvan geword? Aldus die ANC onderhandelaars het julle maar ‘n taamlik flouerige saak uitgemaak vir “minderheidsgroepregte” en dit ook maar met min teenstand laat vaar ten gunste van individuele regte.

Hoe was dit moontlik dat julle nie die “regstellende aksie” klousule in die grondwet raakgesien het wat ‘n bespotting van julle hele onderhandelingspoging maak nie. Of het jy dit dalk raakgesien en nie omgegee nie?

Watter toegewings het julle van die Weste af gekry om Suid Afrika se kernbomme te vernietig voordat Gadaffi se pelle in die ANC hulle hande daarop kon lê. Of was die quid pro quo in hierdie geval dalk FW se Nobel Prys?. (Ek is steeds van mening dat FW se enigste eerbare gebaar om enige morele grond te herwin is om die Nobel Prys terug te gee)

Het jy ooit enige van die SAKP se studiestukke en beplanningsdokumente onder oë gehad tydens die onderhandelingsproses? Hulle strategie tot oorname was daar vir almal om te lees en hulle het dit presies ook so reggekry. Waarmee was jy besig? Of het Cyril jou whiskey “gespike”?

Van whiskey en die invloed daarvan op die onderhandelingsproses gepraat. Was jy die aand in Kemptonpark toe jou pêl Pik Walvisbaai in ‘n beskonke bravade weggegee het om sy nuutgevonde ANC pêlle te beïndruk?

Dalk die belangrikste opmerking. As jy en jou NP maats dan so goed gevaar het met die onderhandelinge soos jy beweer, hoekom het julle ALMAL (behalwe Moeras van Schalkwyk — dit was sy bynaam in die Army al — heel gepas ook)soos ‘n klomp hondsdol rotte gehardloop om die sinkende politieke skip te verlaat. Politici is nie bekend daarvoor dat hulle iets los wat dalk nog ge-aas kan word nie. En as die politieke lyk nou so vrot is dat daar nie meer vir jou en jou pelle iets oor is om te aas nie, was jou onderhandelings — met respek — ‘n taamlike mislukking

En terwyl jy en Pik en FW julle ministeriële pensioene geniet word jou lojale NP ondersteuners se onskuldige kinders vermoor, beroof, verkrag, sit hulle sonder werk, sonder geleenthede en sonder hoop.

Wessel Wessels
12/13/2009 7:21:06 AM
Blah, blah, blah! Roelfie jy is nog steeds besig met nikseggende snert. Jy en jou pienk vriende het die Boere uitverkoop en toe skuif julle nuwe base julle almal eenkant toe: Jy, Max du Preez, Chris Louw, Pik, Barend die Arend… te veel van julle om op te noem. Die geskiedenis het genadeloos met julle gewerk.

Azille
12/13/2009 7:27:30 AM
Tipies van Roelf Meyer, nou dat Chris Louw nie meer daar is nie, is sy mond nou groot.
Dit verander ook nie die feit dat die blanke Suid Afrikaner so verander het nie.

Johan
12/13/2009 7:50:20 AM
Roelf, ek het gelees, en ek verwerk dit nog. Een vraag, wat is jou politieke oortuiginge deesdae?

Lizette
12/13/2009 7:52:03 AM
Nee-wat – los dit maar – watse verduideliking is dit nou – mosterd na die maal – regtig – jy het nooit en beïndruk ook nou iemand nie.

Koos
12/13/2009 8:10:49 AM
Suid Afrika het op talle terreine uitgestyg gedurende die isolasie-tyd.Suid Afrika was ‘n land van aansien in die oë van die Westerse Lande. Roelf moet asb die jong geslag Afrikaners inlig hoe hy en FW de Klerk en Leon Wessels die volk verraai het deur hul sogenaamde onderhandelings by die Wêreld Handel Sentrum waar hulle baie smalend met woorde en terme soos wigte en teenwigte,beskerming van minderhede,eie onderwys,moedertaal onderrig, Afrikaans as ‘n amptelike taal en nog vele meer ,die volk om die bos gelei het. Ek is bly aan die een kant maar aan die anderkant krap hierdie artikel rou wonde oop.

Julle het swak gevaar in Kempton Park.Julle is vergelykbaar met ‘n skip, op die rowwe oseaan waarvan julle onderskeidelik die kaptein en 2de in bevel was met ons, die burgers van die land as passasiers. Toe ons ons oë uitvee het julle ons verlaat in ‘n “ANC-kleurige” reddingsbootjie vol proviand na ‘n veilige hawe iewers in Afrika. Ons dobber rond sonder kaptein en sonder enjin tussen seerowers. Onthou in die oë van die veroweraar word julle as swakkelinge gesien en nie as helde soos julle mag dink nie.En wie sit daar tussen die seerowers hand om die lyf,niemand anders as Roelf!

Stompie
12/13/2009 8:13:13 AM
Nee wat Roelf Meyer. Jy bly ‘n lamsak verraaier van die Afrikaner volk.

Chris
12/13/2009 8:26:22 AM
Roelfie….As jy met jou rug teen die muur is baklei mens gewoonlik baie harder.So basta met jou lam regverdiging.Julle was en is patete!!!!

Antipas
12/13/2009 8:33:19 AM
Haai siestog! Keer ‘n muis in die hoek vas en hy baklei, julle val om een speel vrek.

Michael Brink
12/13/2009 8:33:36 AM
Absolute twak. Ek hoop dat jy met jou gewete kan saamleef.
Jy en jou trawante het absoluut niks behalwe ‘n totale boedel oorname onderhandel nie, met ander woorde die grootste en mees lafhartige oorname nog ooit in mense heugenis.

Dit is nog erger dat na jy nou tyd gehad het om die gevolge te aanskou, jy steeds jou twak aan ons wil verkoop, nie eers Chris Louw in die lewe het vir jou en julle verskonings en leuns geval nie.

Jy hoort jou kop in skaamte te hang, ten minste het jy, jou trawante en Die Klerk die geskiedenis boeke behaal, as die grootste uitverkopers nog ooit in wereld geskiedenis. Maar julle het geen skaamte nie.

Te oordeel and jou argumente en logika in jou “debat” hierbo wat jy nie met ‘n intelligente persoon in die lewe kon voer nie, maar soos ‘n “Kanarie” nou wil terwyl Chris nie kan reageer nie, spreek dit boekdele van jou integritiet.

Sies, jy hoort jouself te skaam!

Pieter Oosthuizen
12/13/2009 8:34:23 AM
Roelf Meyer is die grootste leuenaar op 2 bene. In 1982 het die Amerikaanse senaat reeds bevind dat die ANC nie die mense van die land nie, maar die belange van internasionale kommunisme. Dit het ons die morele hoëgrong gegee om die land te regeer. Die KGB se argivaris; Walther Mitrokhin het in sy boek : “The Mitrokhin Archives” vertel hoe Moskou met die Suid Afrikaanse regering saamgewerk het om wêreldmarkte in goud, diamante, platinum en kosbare minerale te manipuleer. Die De Beers maatskappy het Rusland omtrent n $1 biljoen n jaar betaal vir hoe kwaliteit diamante. Hulle het dus die finansiering verskaf vir die SAKP se terreur teen die bevolking, en die regering was deel daarvan. Roelf Meyer laat dit klink asof daar chaos sou wees as hulle nie onderhandel het nie.

Waarom het hulle nooit oorweeg om die land te regeer soos waardige leiers in God se oë nie ? Die swaardmag was nog altyd in die hande van regerings, en moes net sterker aangewend gewees het. Die ou NP se wil om te regeer en die regering te wees moes net sterker as die wil van die destabiliserende kommuniste gewees het. Dis dit. As Mugabe nou nog steeds aan bewind is met sy ystere wil, beteken dit Suid Afrika kon al amper die wêreld regeer het. Mense wat terroriste was moes gehang het, en so ook alle mense wat hoogverraad pleeg. Dit is die bybelse manier en ook die godvoorskriftelike manier om jou land teen die elemente te beskerm. Dit is hoe dit nog altyg gedoen was deur nasie se amptenare wat enigsens n volkstrots gehad het. Meyer was lagwekkend in die weermag, en n swakkeling. Hy het meer gelyk soos Rudolf Nureyev, die russiese balletdanser in die weermag. Die SAKP het alreeds in 1928 onder leiding van SP Bunting saam met die Komintern besluit dat Suid Afrika moes n kommunistiese regering kry. Daarvoor kon alle kommuniste die doodstraf gekry het. Roelf hulle was te swak om die land te regeer terwyl hulle die swaardmag van die staat in die hand gehad het.

Waarom is die Havenga versameling wat die grootskaalse verkragtings van Voortrekkervrouens en dogters bo 10 jaar, in die Anglo Boereoorlog vir 87 jaar geheim gehou van die publiek, en eers in 1987 bekendgestel ? Dit was sodat openbare opinie nie in n opinie teen die nasionale party ontaard nie.

Waarom het die regering die soldate grens toe gestuur as kanonvoer, 32 Bataljon verraai, terwyl Roelf Meyer deel was van die regering wat ons vyande met geld voorsien het om ons binnelands te terroriseer, en op die grens van Suid Afrika te beveg ?

Hulle was toe reeds Suid Afrikaners se grootste vyande, en kop in een mus met die kommunisme in die internasionale front.

Die SAKP het op sy 7de party kongres in Kuba gedurende 1989 gese, dat hulle gaan in Suid Afrika, hul eie Oos Duitsland bou. En ten spyte daarvan is daar nog steeds met die SAKP onderhandel ..

Hulle het ons alle rede gegee om Anti- Suid Afrika wet te maak. Doodeenvoudig soos in Israel, wat alle ondermynende elemente finaal kon uitskakel, en die land soos ware godsmanne regeer. Maar hulle die land van Suid Afrika soos die vyand van God, en as vriende van die wêreld regeer; – reguit in die hande van die internasionale kommunisme, ten uiteindelike uitvoering van n besluit wat al in 1928 geneem was; – om in Suid Afrika n swart kommunistiese regering gevestig te kry.

Die Internasionale kommunisme is Roelf en kie se vriende. Dit is al wat hy hoef te sê.

Tian
12/13/2009 8:38:13 AM
Vreemd dat jy nou na Chris Louw se dood bereid is om te debatteer. Eerste plek glo ek daar is min mense wat nie glo dat Apartheid verkeerd was nie, ons het nog nooit gesê dat ons nie moes onderhandel of dat ons aan die mag moes vasklou nie. Ja ons vergelyk goed met ander lande maar daar is geen verskoning vir die manier waarop ons vandag gemarginaliseer word nie. Ja ek stem saam dat ons te lank gewag het en daarmee ons posisie verswak het maar ons was steeds in beheer en kon vir nog baie jare aangegaan het om vir onsself ‘n beter posisie te gee met die onderhandelings. Die destydse regering was op so ‘n missie om die land oor te gee dat hulle te ruggraatloos was om te veg vir die mense wat vir hulle gestem het. Dit sluit vir jou, Roelf Meyer, in.

Jy was een van die hoof onderhandelaars. Julle het van ‘n posisie af onderhandel van gee dit oor want Apartheid is verkeer in plaas van ja, Apartheid is verkeer maar die land is net so min die swartes s’n as ons s’n. Hulle het net so min reg gehad om dit op te eis as ons. Ons het die land gebou en ons sal ‘n sê in die voortbou en regeer daarvan behou. Julle het gevou, ons het vertrou dat julle ons nie vir die wolwe sal gooi nie, maar toe doen julle dit. In plaas van dat julle vir ons ‘n ordentlike plek onderhandel, was FW besig om ‘n ander man se vrou af te vry en julle gaan sit met ‘n bottel wyn onder ‘n boom en onderhandel die land weg. Die binnelandse sake voorbeeld wat jy noem is goed, maar wat van die miskenning van my taal en my kultuur?

Wat van die swartes wat stadig besig is om die wit mense uit te moor, hulle ma’s, vrouens, susters en kinders te verkrag. Wil jy vir my sê julle kon dit nie voorsien nie? Ek is nie ‘n verregse of ‘n regse nie, maar die boere is my voorvaders en ek kan myself voorstel hoe my voorvaders sou baklei as ‘n klomp swartes in een van die laers ingekom het en die wit vrouens verkrag het, dit terwyl die mans gedwing is om toe te kyk. Hulle sou die swartes voor die voet uitgeroei het soos die Amerikaners dit met die Indiane gedoen het. Die blankes is nie kwaad nie, hulle is woedend. Woedend omdat wat jy ookal sê, en hoe jy dit ookal probeer wegredeneer en debateer, julle het ons in die steek gelaat. Ons sou almal baklei het vir ‘n beter toekoms, julle wou ons nie toelaat nie en het met mooi woorde van wigte en teenwigte ons vir die wolwe gegooi. Ek is trots daarop om te sê ek het nee gestem. Nie nee vir Apartheid is reg en kom ons hou vol daarmee nie. Nee vir die manier wat die land, met my volk en my trots, op ‘n skinkbord weggee word.

Het julle vir een oomblik gedink aan die bloed wat vir hierdie land gevloei, toe julle hierdie land, met ons trots, weggee het. Alles waarvoor ons gely, waarvoor on geveg, en waarin ons geglo het en tot vandag glo, is deur ‘n klomp skoongesig, politikuste weggegee. Ons is ‘n gebreekte volk omdat julle ons reg weggee het om vir onsself te baklei. Alles wat vir ons dierbaar en kosbaar is, is vernietig en op getrap. Jou mooi woorde van dat ons nie ‘n ander keuse gehad het nie, help nie, ons het ‘n ander keuse gehad, ons is daaruit gelieg. As jy wil debatteer, debatteer dan oor hoe vorentoe. Moenie jouself en die manier waarop die land weggee is probeer regverdig nie. Jy gaan dit nie regkry nie.

Casper
12/13/2009 9:04:10 AM
Hy kan net een voorbeeld noem wat hy sê ‘n positiewe ding is. Wat hy noem is nie eers positief nie. Negatiewe dinge is te veel vir hom om op te noem. Daarom noem hy dit nie. Hy maak in werklikheid verskoning vir hulle swak onderhandelings. Meyer, die ANC het julle ore aangesit. Julle het ons uitverkoop.

Dr. JT
12/13/2009 9:04:23 AM
Ja Vrymesselaar! Te wonderlik vir woorde, so kan jy praat en met jou goud deel gaans in weelde lewe terwyl jy jou mense verraai het en hul krupeer! Die Boere wat jou amper gekry het is nog volop en oordeelsdag kom boetman… Rug teen die pelleton muur vir jou ja! So maak maar soos de Klerk en vlug, onthou net ons is orals! jul kan ons nie uitwis nie!!!!

Werner
12/13/2009 9:13:39 AM
Dis nie die moeite werd om te probeer debatteer oor hierdie artikel nie, dis ‘n klomp bollie van begin tot einde. (Haatspraak verwyder – inhoudsred.)

johan
12/13/2009 9:20:03 AM
Roelf, net die feit dat jy Solidariteit se naam noem kontamineer hulle al klaar. Gaan weg man!

TB
12/13/2009 9:41:02 AM
Jy is reg ons moes vroëer begin het. Vroëer as 1985. 1960 – Republiekwording, sou ‘n goeie beginpunt wees. Maar meeste mense vind dit makliker om in retrospekt te kraai nie waar nie? Kom ons los nou maar die “as ons” en bepaal ons liewer by die “wat nou vorentoe”. Dan debatteer ons oor die voorstelle op die tafel. Ten minste kan dit ‘n nuwe resultaat oplewer.

Bertie Taute
12/13/2009 9:47:08 AM
Ja, Roelf Meyer. Die grootste pot tjol wat jy weereens opdis. Jy was maar een van die grootste gatkruipers wat SA nog opgelewer het. Die ou spreekwoord lui hoeka mos ” die makste hond byt die seerste” of hoe? Jy was mos een van die spul wat destyds “PW” uit die stoel gelig het, en nie lank daarna nie ook die land verraai en weggegooi het.

Jy was destyds onbeholpe met die Weermag en ‘n pateet tydens die destydse onderhandelings. Ek was ‘n dienende lid in die weermag en weet hoe die klomp “MP” gesuip het, skandes gemaak het en ons moes maar “Bek-hou”.

Dink jy nou waaragtig dat julle mislukte pogings die regte plan was vir ons land. Kyk net bietjie verder hoe gaan dit in ons buurlande. Nigerie – Na 50 jaar is die hele land korrup, niks word onderhou nie, buitelanders hou die ekonomie aan die gang, landbou het plat geval. Dis waarheen SA op pad is. Alles uitvloeisels van jou en jou verraaierspan se onvermoeë.

Oorsprong:Rapport
http://www.rapport.co.za/Content/Weekliks/Nuus/2317/7ec7322f06df47f6a605d26125ad6306/12-12-2009-04-58/Ons_was_met_die_rug_teen_die_muur

One Response to “Afrikaners verwerp Roelf Meyer se verskonings”

  1. Verraaiers soos die ou dr*lle het nie gewetens nie. Ek kan jou wed hulle slaap heerlik met hulle koppe op hulle sak vol dertig silwer shekels.

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: