Beeld: Sou jy dit oorweeg om in ‘n volkstaat te bly?

Beeld meningpeiling: Sou jy dit oorweeg om in ‘n volkstaat te bly?

Huidige resultate:

Ja: 56% (5065 stemme)
Nee: 27% (2433 stemme)
Dit hang af: 18% (1620 stemme)

Oorsprong: Beeld.com

One Response to “Beeld: Sou jy dit oorweeg om in ‘n volkstaat te bly?”

  1. willie meyer Says:

    JA!!!!!!! Dit is tyd dat die Boere die koffie ruik. Ons kan nie so aangaan nie. Ek stel voor dat ons die land (met al sy potensiele rykdom) vir die ander gee. ‘n Boer het nie nodig om te myn nie. Grondstowwe kan gekoop word. Die Boere beskik oor genoeg ingeneurs, ekonome, medici, tegnoloe en ander professies om dit te kan laat werk. ‘n Regte Boer het die “Spirit” wat nodig is. Die Boshoff’s het “guts” maar Orania sal nie werk nie. Dit moet op ‘n groter skaal gebeur. Dankie.

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: