Limpopo-boer vermoor
Die booswigte het toegang tot die huis verkry deur die agterdeur oop te dwing, volgens Limpopo-polisie.
Mnr. Jan Wheeler is in sy slaapkamer oorrompel en herhaaldelik met ‘n skerp voorwerp gesteek.
Die moordenaars het elektirese toebehore gebuit en gevlug in Wheeler se voertuig.
Die polisie is op die spoor van vyf mense wat met die voorval verbind word. – Sapa
Oorsprong:Beeld
http://www.beeld.com/Content/Suid-Afrika/Nuus/1928/6313887d7293479aaa7a055bd2f2d09c/12-03-2010-02-22/Limpopo-boer_vermoor
Advertisements
Leave a Reply