Eugene Terre’Blanche op sy plaas vermoor


2010-04-03 22:48

Amy Johnson

Kaapstad – Die AWB-leier Eugene Terre’Blanche is Saterdag op sy plaas in Ventersdorp deur plaaswerkers vermoor, het sy dogter Bea Terre’Blanche aan Nuus24 bevestig.

Terre’Blanche is op Maandag 31 Januarie 1944 in Ventersdorp in die Noordwes gebore. Hy het op 7 Julie 1973 met slegs ses geesgenote die AWB gestig.

Terre’Blanche is net na 18:00 in sy slaap met pangas op sy plaas aangeval. Niks is gesteel nie.

Me. Terre’Blanche het gesê hulle het die tyding by familievriende gekry en dat dit ‘n groot skok vir die familie was.

“My pa het soms alleen op die plaas gaan slaap om na die diere te kyk. Dit was vir ons ‘n geweldige skok om te hoor hy is dood.”

Me. Terre’Blanche woon in die dorp.

Sy het gesê die familie vermoed twee of meer mense het haar pa vermoor.

“Die polisie het twee mense in hegtenis geneem, maar dit is al inligting wat ons in dié stadium het.”

Sy het gesê begrafnisreëlings is nog nie getref nie, maar sal Sondag bespreek word.

– Nuus24

Oorsprong:Nuus24
http://www.nuus24.com/Content/Suid-Afrika/Nuus/1479/a1b656025be8446db493e8e625b88d97/03-04-2010-10-48/Eugene_TerreBlanche_op_sy_plaas_vermoor

2 Responses to “Eugene Terre’Blanche op sy plaas vermoor”

  1. Dit is baie verskriklik: Ek sê ons moet eerder terugdraai na Ons Hemelse Vader en Sy Seun…en ons moet ophou om altyd ons na die Kerke, Politieke Partye,Skoolrade, Munsipale Rade en Regering in geheel te draai,

    Die meeste van hulle is in elk geval ons grootste vyand en die ander is net te uitgesproke om iets te doen (BBL: Moet nie op die arm van vlees/prinse vertrou nie as die Vader dit laat afkap op wie sal jy dan vertrou)..maar aan die ander kant is ons self (Wittes) verantwoordelik vir alles wat sleg is in die land omdat ons dit wat Goed en Reg was, wat Ons Hemelse Vader vir ons gegee het op 6 April 1652 nou vir sport opgeoffer het in 1994 en 1995 ..

    Die Massias sal kom met die Swaard (d.w.s. Oorlog) en nasies skei van mekaar, nou wie is ons as mens om ñ Reënboog nasie te skep of te bou, dit is nie net teen die Woord nie maar ook dit is onnatuurlik…As jy in die Skaduwee van SATAN wil loop sal jy sekerlik in ñ D@nn#rs# Gat trap.

    Dit is nie te sê as die Hemelse Vader iets toelaat in ons omstandighede Dat Hy Sy Seën daaroor uit gespreek het nie. Dinge sal nog net erger word, want ons wittes weet nie meer waar hy vandaan kom nie, wie hy is en waarheen hy oppad is nie…Dit is soo-goed jy ry in die donker sonder ñ Lig op die Nuwe Suid-Afrika paaie van ons, jy gaan heel sekerlik ñ papwiel kry as jy nie inteendeel almal om jou se dood veroorsaak het nie.

    Ek dink ons moet maar na bo kyk en bietjie vrede opoffer vir ons VOLK se Vryheid..dit sal nie wees met ñ Verkiesing of Kerk groep of Petisies nie of optogte nie ….maar alleen deur Bloed Sweet en Trane …As ons na die manne in ons eie Geskiedenis bietjie kyk sal ons vind dat daar was op ñ tyd ñ Oom en sy naam was Robbie Leibrandt en hy het gesê: “AS EK STORM VOLG MY,
    AS EK VAL WREEK MY en
    AS EK OMDRAAI SKIET MY.”

    Ons oumense het in die verlede van die regering en kerke van die tyd ontvlug en dit het ons die GROOT TREK GENOEM en ek dink dit is weer HOOGTYD VIR “GROOT VOLK SAAMTREK” letwel Volk en nie volke nie…Ons moet die swartregering los en nie eers help as daar probleme is nie sodat die Hele Wêreld kan sien Afrika kan nie sonder die Wittes ñ land regeer nie, (Soos dit al reeds is in 96% van Afrika)dis nog al rede hoekom ons land nog kop bo water hou hier in FW en Mandela se donker Nuwe Suid-Afrika. Vanaf 1999 tot nou wat die onbevoegde ANC 100% regeer, het niks …absoluut niks beter geword nie alles is besig om in net meer in duie te stort en ek is van mening dit het klaar …dit is nog net nie op pappier nie of soos in ons land met graffiti teen die mure geverf nie.

    LANK REGEER YHWH EN SY SEUN

  2. LANK REGEER YHWH EN SY SEUN

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: