Terre’Blanche Vrydag ter ruste gelê

2010-04-05 13:19

Ventersdorp – Eugene Terre’Blanche,leier van die AWB wat die afgelope naweek op sy plaas vermoor is, word Vrydag ter ruste gelê.

Afgevaardigdes wat deur die provinsiale hoof van die Noordwes-provinsie gelei is, is Maandag van begrafnisreëlings vertel toe hulle die Terre’Blanche-familie ontmoet het.

“Die familie het gesê die begrafnis word Vrydag om 12:00 by ‘n plaaslike kerk in Ventersdorp gehou,” het David Sengiwe, ‘n beampte van die premier se kantoor, gesê.

Die 69-jarige Terre’Blanche is Saterdagaand deur twee plaaswerkers op sy plaas vermoor.

– Sapa-AFP

Oorsprong:Nuus24
http://www.nuus24.com/Content/Suid-Afrika/Nuus/1479/cd8925f4b5cf492eb34853208ea2f2b0/05-04-2010-01-19/TerreBlanche_Vrydag_ter_ruste_gel%C3%AA

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: