Nie so opgewonde oor vryheid

deur Sakkie van der Merwe
2010-04-28 07:25

Ek reageer op Johan v/d Merwe se brief oor vryheidsdag.

Johan ons deel dieselfde van, maar nie dieselfde sentiment rondom hierdie dag nie.

Hierdie dag is geteken in die bloed van duisende Suid-Afrikaners wat sedert “vryheidsdag” gesterf, verkrag, geroof/beroof, gekaap en ontvoer is.

Hoe kan ‘n redelike mens hierdie dag as positief beleef?

Van ‘n eerstew√™reldland na ‘n piesangrepubliek in sestien jaar! Hier waar alles afgebreek word wat deur “wittes” opgebou is.

Hier waar ‘n een-jarige baba gruwelik aangerand word ens ens. Nee Johan, kyk weer na vryheidsdag en ween oor wat dit oor ons land en sy mense gebring het.

Afrika het nie plek vir ‘n witmens nie. Gelukkig kan ons deur geloof bly hoop op ‘n verandering.

Oorsprong:Nuus24
http://www.nuus24.com/MyNuus24/Briewe/Nie-so-opgewonde-oor-vryheid-20100428

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: