[Video] Protest in London against crime in South Africa


If you cannot see the embedded video, click here.
http://www.youtube.com/watch?v=CwtV4FCSldE

Speech by protester:

Maybe you don’t know what this is all about?
We are dying in South Africa!
Over three and a half thousand (3500+) white farmers have been killed in South Africa.
Why is this happening?
There are also a lot of black people being killed in South Africa.
The average murder rate is twenty five thousand (25000) people per year.
It’s a failed government.
Why are you watching football amidst a blood bath?
You have a responsibility to tell the world about this and to listen to our message here today.
Please listen to us, the message must be carried across the world.
We are here peacefully, we want South Africa to work, but it’s not, people are dying, black and white together.
Please listen to us, you have a responsibility. During apartheid you had a conscience, where is the conscience now?

One Response to “[Video] Protest in London against crime in South Africa”

  1. Suid-Afrikaners betoog in Londen oppad na die Suid-Afrikaanse ambassade teen misdaad. Foto: Christine van der Merwe300 van SA betoog in Londen teen misdaad2010-05-16 23:23Christine van der MerweLonden. – Met die geskal van vuvuzelas en krete van “No more crime! ” het sowat 300 Suid-Afrikaners eergisteroggend voor die Suid-Afrikaanse ambassade op Trafalgar Square teen misdaad in hul vaderland betoog.Betogers het van so ver as Wallis en Skotland vir die optog gereis.Die optog is met twee Suid-Afrikaanse vlae en ’n groot wit kruis met die woorde “Stop Farm Murders” deur die middestad gelei. Al die betogers het rooi T-hemde gedra en talle het wit kruise of plakkate met die name van misdaadslagoffers omhoog gehou. Hulle het “Nkosi Sikelel’ iAfrika” gesing en “Enough is enough” en “Ons is gatvol, lekker gatvol” gedreunsing.Mnr. Vaughn Stoman het aan die skare, asook verbygangers, gesê: “Hoekom kyk julle sokker te midde van ’n bloedbad? Julle het tydens apartheid ’n gewete gehad. Waar is jul gewetens nou?”Ná afloop van die byeenkoms het die betogers hul plakkate en kruise voor die ambassade gelos.Die optog is egter voorafgegaan deur ’n erge gekibbel op die internet oor ’n regse geurtjie.Die afgelope week was daar ’n getwis op Facebook, met ’n paar individue wat mnre. Ivan Cornelius en Harry Smithers, die organiseerders, se motiewe bevraagteken het. Ene Khoi San meen hulle het mense om die bos gelei om te dink dis ’n optog teen misdaad, “terwyl hulle eintlik soveel moontlik mense wou kry om teen die ‘uitwissing van wit Suid-Afrikaners’ te betoog”.Volgens dié skrywer sou die optog die land “verder verdeel”, want dit sou ’n vals boodskap oor rasseverhoudinge verkondig. Die menseregte-aktivisZackie Achmat het op Facebook gesê hy glo die optog is deur “rassiste en fasciste gereël, wat wit mense se pyn, vrees en woede uitbuit”.Na aanleiding van ’n artikel deur Gavin Silber waarin hy beweer Smithers en Cornelius is lede van Facebook-groepe soos “Die Vierkleur”, “Die Ou Suid-Afrika” en “Ossewa Brandwag”, wou Achmat onder meer van die organiseerders weet of hulle hulself openlik sal distansieer van alle rassiste, fasciste en sodanige groepe.Sy vrae is nooit direk beantwoord nie, maar die organiseerders het herhaaldelik beklemtoon dat die optog ’n bewusmakingsveldtog en verteenwoordigend van alle Suid-Afrikaners sou wees.Hulle het ook bly versoek dat mense net die huidige Suid-Afrikaanse vlag saambring.Oorsprong:Beeldhttp://www.beeld.com/Suid-Afrika/Nuus/300-van-SA-betoog-in-Londen-teen-misdaad-20100516

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: